ONTWERP JOU EIE BEKER

Gebruik ons aanlyn ontwerp funksionaliteit om jou eie beker te ontwerp! Laai ‘n foto op van iemand spesiaals, sit teks by, verander die teks kleur en font. Jy kan selfs kies om ‘n kleur-veranderende beker te bestel.

Stappe:

  1. Klik op die onderste beker.
  2. By “Choose an Option”, kies tussen gewone beker en ‘n kleurveranderende beker.
  3. Kies dan tussen “Design from blank” of “Upload my own design” as jy vantevore ‘n ontwerp gemaak het.
  4. Klik op “Add to cart” om jou eie ontwerp te bestel.
  5. Volg die stappe om betaling te maak, en ons sal jou beker vir jou maak nes jy dit ontwerp het.